Events
Festive Ideas Workshops 2011
Werkswinkel 1 / Workshop 1:
Versier Jou Eie Inkopie-sak / Decorate A Shopping Bag
Werkswinkel 2 / Workshop 2:
Skep Dekoratiewe 3D Teels / Create Decorative 3D Tiles
Werkswinkel 3 / Workshop 3:
Herontdek Paper-Mache / Rediscover Paper-Mache
Kreatiewe aktiwiteits kits - R50 Kinders (5 jaar +) kan daar by ons sit en dit doen - heerlike onder die koeltebome (terwyl ouers 'n kossie en wyntjie geniet!)
Kreatiewe geskenke vir kinders - mosaickits, verf kits, klei en vele meer! Fantastiese manier om die kinders kretief besig en gelukkig te hou tydens die Desembervakansie.
Ons het ook 'n spesiale aanbod op ons Lidmaatskap vir Kidazzle Kids Craft Club - spesiaal vir Fees Idees Gangers!
Creative Fun Sessions - R50 each
- Vrydag 14h00 (making play dough)
- Saterdag 12h00 (geskenke met klei) en 14h00 (making play dough)
- Sondag 12h00 (geskenke met klei) en 14h00 (making play dough)
- Bespreek by bookings@kidazzle.co.za of 082 977 7363
Vintage Cars and Motorcycles at Festive Ideas 2011
Information to follow
|